Buster die Brak Hempies - NUUT

Product Code: BB020
Availability: In Stock
R130

Available Options

Qty

 

Die nuwe Buster & Bella T-Hemde is hier!

Hierdie grys hempies vir beide seuntjies of dogtertjies is ideaal by enige uitrusting!
Hoë kwaliteit Woolworths hempies met ‘n “Kies die Lewe” ontwerp op gedruk.


Beskikbaar in die volgende groottes:

  • 2-3jaar
  • 3-4jaar
  • 4-5jaar
  • 5-6jaar


Let wel, weens COVID-19, kan ons alle bestellings slegs courier sodra die landswye “lockdown” verby is en die courier dienste weer in werking tree. Ons aanvaar & verwerk steeds u bestellings intussen. Om teleurstelling te voorkom, bestel vroegtydig!