GROOT UITVERKOPING - Buster Superheld Cape met Liggies

Product Code: BB020
Availability: In Stock
R80

Qty

 

Kry nou ook jou eie superheld skouermantel met liggies. Die “B” staan vir Buster, maar ook vir die BLOED van Jesus, wat ons soos ‘n kombersie toevou en BESKERM! Daarom hoef jy nooit bang te wees nie, nie eers vir die donker nie!
Een grootte pas almal.

WAS R160  I  NOU R80