Buster die Brak DVD

Product Code: BB013
Availability: In Stock
R100

2 or more R90

Qty

 

Kom deel in Buster se opwindende eerste dag by sy nuwe skool, saam met Juffrou Hanna. Ontdek ook saam met Buster en sy maats jou unieke genade gawe, WANT ALMAL HET 'N GAWE! Regdeur kan jy saamsing en -dans, dit alles, terwyl jy leer! Kom deel in Bybelstories soos Joshua en ook die wapenrusting; leer belangrike veiligheidsreƫls en vlieg saam met Buster in sy spesiale Buster-Tuig. Ons besoek ook die plaas, met wonderlike avonture en verrassings!
55 minute ; Afrikaans.

1 vir R100  
2 vir R180


(2 of meer @ R90 per dvd - spaar dus R10 elk)