Buster die Brak CD

Product Code: BB012
Availability: In Stock
R65

2 or more R60

Qty

 

Die oorspronklike Buster Liedjies (17 snitte); liedjies geskryf deur Johan Vorster. Verstaan jou kind ook beter en leer meer oor die genade gawes in die bonus snitte, aangebied deur spelterapeut Arette Burger.

Snitte:
1. Buster die Brak
2. Moenie Bang Wees Nie
3. Almal het 'n Gawe
4. Joshua
5. As Die Naweek Kom
6. Pasop, Pasop
7. Buster-Tuig
8. Gee, Gee, Gee
9. Sê Vir My Hoe Werk Dit, Meneer
10. Bak 'n Broodjie
11. Loop Voor
12. Suikerkaskenades
13. Op Die Radio
14. Buster Boogie
15. Fluit, Fluit, My Storie is Uit
16. In 'n Droom
17. Buster Die Brak (refrein)

1 vir R65  
2 vir R120


(2 of meer @ R60 per cd - spaar dus R5 elk)



ASB NEEM KENNIS ONS AANLYNWINKEL SAL EERS WEER OP 17 JANUARIE 2018 BESTELLINGS PROSESSEER  OMDAT ONS GESLUIT IS VIR DIE FEESSEISOEN!