Bella Rompie met Liggies

Product Code: BB002
Availability: In Stock
R170

Available Options

Qty

 

Kleinder dogtertjies kan hierdie ook dra en net die rompie met ‘n babaspeld kleiner vasspeld, tot hulle lyfies in die rompie in-groei!
•    4jaar en ouer – breër rek en ‘n langer rompie vir daardie regte prinses-gevoel!
•    0-3jr, hierdie rompies se rek is kleiner en ook korter in lengte


Rompies is in twee groottes beskikbaar met ‘n rek wat elke dogtertjie maklik pas:
Net soos Bella kan jy ook nou die rompie van jou drome kry! En onthou, die liggies oral op jou rompie is soos die liggie van die Heilige Gees wat altyd by jou is!