Liggie Hoedjies - NUWE ONTWERPE

Product Code: BB007
Availability: In Stock
R95

Available Options

Qty

 

Nes Buster kan jy ook nou jou eie LIGGIE HOED dra! Want die donker is bang vir JOU!
Hoedjies is normale pet grootte.

Verskillende Ontwerpe beskikbaar. Batterye ingesluit.

OPSIES:
Blou Camo
Groen Camo
Swart Camo
Rooi hoed met Camo
Pers met Blomme
Met “B” op: Blou
Met “B” op: Groen
Met “B” op:  Pienk
Met “B” op: Rooi


Let wel, weens COVID-19, kan ons alle bestellings slegs courier sodra die landswye “lockdown” verby is en die courier dienste weer in werking tree. Ons aanvaar & verwerk steeds u bestellings intussen. Om teleurstelling te voorkom, bestel vroegtydig!