Slimstieks Stokkies

Product Code: BB010
Availability: In Stock
R65

2 or more R55

Qty

 

Tannie Terapeut se SLIMSTIEKS stokkie leer kinders regoor die wêreld hoe God almal op verskillende maniere slim gemaak het! Net soos die kleure van die reënboog het elke talent sy kleur!
Handgemaak met 'n hout stokkie en kleurlinte.

1 vir R65
2 vir R110

(2 of meer stokkies @ R55 per stokkie, spaar R10 elk)



ASB NEEM KENNIS ONS AANLYNWINKEL SAL EERS WEER OP 17 JANUARIE 2018 BESTELLINGS PROSESSEER  OMDAT ONS GESLUIT IS VIR DIE FEESSEISOEN!