Buster & Bella Slimstieks CD

Product Code: BB001
Availability: In Stock
R110

2 or more R90

Qty

 

Buster is terug, en die keer het hy 'n spesiale vierpoot maatjie bygekry! Ontmoet hierdie jaar vir Bella, Buster se aangenome MARMOT sussie.

Kry die splinternuwe DUBBEL CD met 13 NUWE liedjies & 13 Terapeutiese Stories geskryf deur Spelterapeut, Arette Burger. Met die stemme van Lianie May as Bella, Hendri Myburgh as Buster & storieverteller San-MariƩ Nel as Buster se mamma. Liedjies geskryf deur gewilde liedjieskrywer Johan Vorster.


1 vir R110
2 vir R180


(2 of meer @ R90 per cd - spaar dus R20 elk)



ASB NEEM KENNIS ONS AANLYNWINKEL SAL EERS WEER OP 17 JANUARIE 2018 BESTELLINGS PROSESSEER  OMDAT ONS GESLUIT IS VIR DIE FEESSEISOEN!